Internasionaal: Die prys van mielies het met 0,2%, of $0,30/t (R4,44/t) toto $148,93/t (R2 206/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 4,9%, of $6,93/t (R102,67/t) hoër. Verwagte pryse: Junie – $148,97/t (R2 207/t), Julie – $149,21/t (R2 211/t), September – $149,76/t (R2 219/t), Desember – $151,65/t (R2 247/t).
Plaaslik: Die Safex-prys vir wit mielies het met 6,9%, oftewel R203/t, gestyg tot R4 710/t. Die prys van geel mielies het met 2,9%, oftewel R90/t, gestyg tot R3 224/t. Op ’n jaargrondslag is dit 75,7%, oftewel R2 030/t, hoër vir wit mielies, terwyl geel mielies 35,9%, oftewel R851/t, ho
Internasionaal: Die gemiddelde prys van koring het met 2%, oftewel $3,48/t (R51,56/t), gedaal tot $169,94/t (R2 518/t). Op ’n jaargrondslag is dit 1,4%, oftewel $2,34/t (R34,67/t), laer. Verwagte pryse: Junie – $167,04/t (R2…