Dis weer tyd vir terugkeer skool toe en dít beteken net een ding: Jy moet weer die winkels invaar om jou kind se skoolklere vir die jaar reg te kry. Die skooluniforms van vandag lyk ietwat anders as dié van die verlede. Dit het nuwe materiaal, pas beter en is lekker opgezjoesj – én gemakliker as ooit. Of jy nou die klassieke styl verkies of nuwe twists, skoolklere is 'n belangrike deel van die skooljaar. Hier is van ons opsies:
LOOK 1
• Langmouhemp vanaf R109,95, Ackermans • Grys skirt vanaf R69,99, Jet • Grys trui vanaf R99,99, PEP • Kouse R24,99, PEP • Skoene vanaf R179,99, PEP
LOOK 2
• Langmouhemp vanaf R69,99, PEP • Grys broek vanaf R99,99, Jet • Sokkies (pak van 5) vanaf R119, Woolworths •…
