Speel klaar met pink eye
'n Leser wil by dr. Jolene weet: Hoe weet jy of jy pink eye of net'n oogirritasie het?
Antwoord
WAT IS PINK EYE?
Pink eye (konjunktivitis) is die ontsteking van die dun konjunktiva-membraan wat die wit van die oog en die binneste deel van die ooglid bedek. Dit kan veroorsaak word deur'n virale of bakteriële infeksie, 'n allergiese reaksie, of iets in die omgewing wat die oog irriteer. Dit kan maak dat dié delikate oogmembraan rooi en ontsteek word en lei tot ongemak en jeuk, pyn, swelling, vloeistofafskeiding en'n growwerige gevoel, soos sand, in die oog.
HOE KRY‘N MENS KONJUNKTIVITIS?
‘n Virale infeksie is meestal die oorsaak, maar dit kan ook veroorsaak word deur 'n bakteriële infeksie, 'n allergiese reaksie, 'n “chemical splash” (soos'n household…
