MINDER AS 5
Jy skuif duidelik nie voor die TV in vir elke Arendsvlei-episode nie en gaan ook nie 'n prys as top fan wen nie. Maar kyk maar tot die einde sodat jy ook 'n ding of twee oor die Vlei en sy mense kan leer.
TUSSEN 6 EN 14
Kyk, jy weet wat klap in ‘ie Vlei en ken van die Cupido's, Mortlocks en kie se dinge. Lekke' djy!
MEER AS 15
Één ding: Jy kyk waarskynlik al van dag een af dié geliefde Kaapse telenovela en verdien jou badge as top fan. Hiermee verklaar ons jou ’n ere-inwoner van Arendsvlei!
ANTWOORDE: 1 C, 2 B, 3 C, 4A, 5 SHALEEN SURTIE-RICHARDS, 6 C, 7 C, 8 B, 9 CASS ABRAHAMS, 10 B, 11 B, 12 A, 13…