MÓÉT-KYK! My Big Fat Greek Wedding 3 (M-Net, Sondag 17 Mrt. om 21:00)
Die Portokalos-Millers reis na Griekeland. Op reis na ‘n dorpreünie ontbloot Paris (Elena Kampouris), Aristotle (Elias Kacavas), Ian (John Corbett), Voula (Andrea Martin), Freida (Maria Vacratsis), Nick (Louis Mandylor), Toula (Nia Vardalos) en ander ou familiegeheime.
KYKNET DSTV-KANAAL 144
kykNET is ‘n topgehalte-kanaal wat kykers boei met 100% plaaslik vervaardigde inhoud vir almal met ‘n waardering vir Afrikaans.
Plan B, 2 April om 20:00 Ragel (Amalia Uys) se soeke na wraak en justice bring haar in die skaduwêreld van ‘n groep eks-militêre kunsdiewe in, en ons span spoor die playboy-teiken op.
In Die Sop, 3 April om 20:00 Dié week pak die span twee besighede aan in Velddrif se Bokkomlaan, maar gelukkig skrik Bertus Basson en Misi Overturf…
