Jesus established a table of hospitality where all are guests, and no one owes anything to anyone. Everyone sits. Everyone eats. And, recognizing that everything is a gift, all are grateful. DIANA BUTLER BASS GEBED
Onse Vader, op die vooraand van Paasfees en alles wat daarmee gepaardgaan, vra ons dat U ons gedagtes sal help vestig op U. Elke dag, maar veral tydens hierdie Pase.
Help ons om die versoeking te weerstaan om op aardse dinge te fokus, en om te leer om ons gedagtes te beheer.
Vader, help dat ons harte van klip, veroorsaak deur die lewe se hartseer en teleurstellings, sal versag vir ons medemens, maar ook vir U. Heer, help ons onthou van die eerste gebod: Om U met ons hele hart, siel en verstand lief te…