Vir jonger meisies
WENK
Kinders groei vinnig. Koop hul skoolklere so groot moontlik om ruimte vir groei toe te laat, maar maak seker dit is nie té groot nie, en lyk steeds netjies.
Vir jonger seuns
WENK
Kyk uit vir unisexitems (wat deur beide seuns en meisies gedra kan word). Só spaar jy geld as jou kinders dit van mekaar kan erf.
Vir ouer meisies en seuns
Skoolskoene
Of jou kind nou hou van veters of gespes – dié lys skoolskoene het iets vir almal.
SEUNS
R199,99, Woolworths
R319,95, Shoe City
R899,99, Tekkie Town
R170, Gem Schoolwear
MEISIES
R170, Gem Schoolwear
R200, Takealot
R349,99, Woolworths
R680, Gem Schoolwear
PT-skoene
Naskoolse aktiwiteite is terug! Help hulle op die sportveld uitblink met dié lekker tekkies.
R189,95, Ackermans
R199,95, Bash
R199,95, Ackermans
R549,99,…
