GEESTELIK Your life is nothing more than a love story between you and God. Every person, every experience, every gift, every loss, every pain is sent to your path for one reason and one reason only: To bring you back to Him. YASMIN MOGAHED GEBED
My Heer, dankie vir nog ’n nuwe maand waarvoor ons uitgespaar is – die mooiste maand, soos hulle sê. Vader, teen dié tyd van die jaar dra die meeste van ons al swaar aan die jaar se laste, siektes, mislukkings, teleurstellings, verliese en donker wolke. Dit voel by tye asof ons net-net vashou aan die laaste bietjie krag van Bo om net deur die dag te kom. Heer, ons vra dat U ons die nodige krag sal gee om verby die lewe se slae te…