GLAM ROCK
Die monochroom-trend is al ‘n paar seisoene gewild en dit lyk nie of dit binnekort gaan verdwyn nie. Die 19-jarige aktrise STORM REID hou dit minimalisties deur swart en wit te meng en pas vir ‘n uitstaan-look. Sy dra textured swart items met ‘n wit top en voeg ‘n bietjie kleur by met ‘n kontrasterende hangertjie. Die A Wrinkle in Time-ster hou dit lekker gemaklik deur dit af te rond met ‘n paar swart boots.
ROCK DIT SÓ
1 Sonbril R250, YDE
2 Hangertjie R169, Galaxy & Co
3 Oorbelle R29,95, Edgars
4 Top deur SODA Bloc R99, Foschini
5 Baadjie R499, Foschini
6 Jeggings R129,99, Mr Price
7 Sak R250, Old Khaki
8 Boots R299,99, Legit
WENK:
‘n Swart faux leatherbaadjie is ‘n belegging vir jou of…
