NR.275
WEN R350 KONTANT!
VRAAG: Wat is Theophilus, die Bafana Bafana-legende, se van?
SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Fotoblokraainommer na 42508 voor 30 November 2022. SMS/R1,50. Die oplossing verskyn in die uitgawe van 5 Januarie 2023.
NET MENSE BINNE SA KAN DEELNEEM. DIE WENNER WAT GEKIES WORD, MOET DIE OORSPRONKLIKE, VOLTOOIDE FOTOBLOKRAAI EN HUL BESONDERHEDE VERSKAF. DIE SLUITINGSDATUM IS 30 NOVEMBER 2022. GEEN WHATSAPP-BOODSKAPPE WORD AS INSKRYWING AANVAAR NIE.
SMS OM IN TE SKRYF!…
