KALIPSO-RYS MET STEAKREPIES
Genoeg vir 4
BESTANDEELE
Rys
1 koppie rys1 teelepel sout3 eetlepels botter4-6babamielies200g knopiesampioene, in skyfies gesny1 selderystingel, gekap1 wortel, geskraap en gekap1 eetlepel vars koljanderblare pietersielie, gekap1 groterige ui, gekap1 rooi en 1 groen soetrissie, witgedeeltes verwyder en in stukkies1½ teelepels sojasous1½ koppie bevrore ertjies
Steak
400 - 500g kruisskyf (rump) ofrib-eye steak¼ koppie olie1 eetlepel balsemiekasyn1 teelepel klewerige bruinsuikerSout en gemaalde swartpeper
METODE
Rys: Kook die rys in soutwater sag, maar nog ferm. Dreineer eenkant-Verhitdie botterin braai die mielies, sampioen« wortel, koljander, ui en soetrissies daarin tot sag. Hou eenkant. Giet die rys in ’n oondvaste bak met ’n deksel en roerdie sojasous, pangebraaide groente en die ertjies by. Meng goed. Bedekdie baken bakvir20m inutein ’n voorverhitte oond van 170°C. Terwyl die rysgereg in die oond…
