20 Augustus 2020 se oplossing
GROOT WOORDBOU NR. 74
BLOKRAAI NR. 276
Dwars:1.Jagtog,7.Fraai,12.Adoreer,13.Aans,14.Pale,15.Ruik,16.Rot,17.Omie,18.Wreed, 19.Ra,20.Naak,23.Opstaan,26.Akteur,27.Slak,29.Bul,31.Edel,32.Oslo,34.Suil,35.Smul, 36.Dee,37.Etes,39.Eik,40.Siel,41.Nagesê,43.Reeds,45.Timmer,46.Kerse. Af: 1.Japon,2.Adam,3.Goliat,4.Tree,5.Oerwoud,6.Geur,7.Fries,8.Raket,9.Aard,10.Anorak, 11.Istanboel,21.Akuut,22.Keel,24.Premier,25.Aasdier,26.Absent,27.Sluk,28.Lol,30.Lieg, 33.Leeds,35.Ses,38.Sem,40.See,42.Ai,43.RK,44.Sê.
VRAAG: Jonathan Rubain is die aanbieder van…
WENNER: BLOKRAAI NR. 276 Rina Plek, Haakdoornboom
FOTOBLOKRAAI NR. 217
VRAAG: Wie is tans die Springbokke se kaptein? (Sy van)
WENNER: FOTOBLOKRAAI NR. 217 Andrea Rossouw, Burgersdorp
BYBEL-BLOKRAAI NR. 190
VRAAG: Hy het in ’n wildevyeboom geklim om vir Jesus te sien.
WENNER: BYBEL-BLOKRAAI NR. 190 Mariette Gerber, Roodepoort
23 Julie 2020 se oplossing
STER-BLOKRAAI NR. 138
VRAAG: Dié American Idol-wenner het ook nou haar eie show.
WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 138 Martha Gouws, Welkom…
