TE KOOP VANAF 14 OKTOBER!
Ons eerste groot wenkeboek, KuierCombo Wenke 2019, is hier! Oor die afgelope tien jaar het ons lesers getrou elke maand wenke ingestuur en ons het besluit om alles nou in een boek saam te stel sodat jy nie elke keer hoef te gaan soek in watter Kuier jy dit gesien het nie. Die wenkeboek is propvol advies, rate en tips vir jou huis (skoonmaak, kosmaak, wasgoed), gesondheid en kinders. Slegs R27 – so kry joune!
ANT WOORD
Muf hou van klam, warm toestande soos in jou badkamer. Wanneer jy die probleem takel, maak seker jy beskerm jou oë, dra handskoene en ’n gesigmasker. Maak die vensters oop of sit ’n fan aan.
1. Maak ’n mengsel van chloor-bleikmiddel en water: Meng een deel bleikmiddel met…
