VIR JOU PERSOONLIKHIED
Óf jy nou avontuurlustig, sporty, elegant of ’n klassieke ou is, daar is ’n aftershave, eau de toilette of cologne wat jou styl sal komplementeer. Daar is drie basisgeure vir mans: Die eerste een is iets lig wat gou verdwyn soos floral, anys of sitrus. Die tweede is kaneel, peer of jasmyn. Die laaste is tabak, musk off sandalwood.
1 AVONTUURLUSTIG
Jy is altyd opsoek na iets om jou adrenalien woes te laat pomp. Geure soos musk en hout is perfek vir jou.
2 SPORTY
Jy hou daarvan om aktief te wees en daarom wil jy altyd vars ruik. Geure soos sitrus, blomme en hout doen presies dít.
3 KLASSIEK
Jou selfvertroue is net ’n voorsmakie van hoe goed jy oor jouself voel. Geure soos leer, iets…