WANNEER Sphesihle Hlatshwayo ân stuk papier of hout aan die brand steek, is dit nie om dit te vernietig nie. Hy omskep dit in kuns.
âVuur was nog altyd my taal,â sĂȘ diĂ© ongewone kunstenaar, wat van vlamme en rook kuns maak.
In Daveyton aan die Oos-Rand waar hy ân huis met sy ma, ouma en elfjarige boetie deel, is die mure van sy kamer bedek met sy skeppings. Daar is onder meer ân portret van die jazzlegende Hugh Masekela, wat hy gemaak het sonder verf of ink â bloot die rook van ân kers.
Die 20-jarige Sphesihle het ân begryplike aanklank by die onlangse rolprent Avatar: Fire and Ash, waarin vuur ân groot rol speel, en het met ân blaasvlam ân portret van die skurk, Varang, op ân houtpaneelâŠ
