1 In watter land is die Angkor Wat-tempel?
2 Hoeveel kleure is daar in Google se logo?
3 Watter diere hou soms hande vas wanneer hulle slaap?
4 Wie is die Griekse god van die see?
5 Watter speletjie bevat die skurke Blinky, Pinky, Inky en Clyde?
ANTWOORDE
1 Kambodja
2 Vier(blou, rooi, groenengeel)
3 Otters
4 Poseidon
5 Pac-Man
BRONNE: ALJAZEERA.COM, CBSNEWS.COM, DOGONEWS.COM, GLOBALPLASTICACTION.ORG, HEALTHPOLICY-WATCH.ORG, UNEP.ORG, THEGUARDIAN.COM, WHO.INT, CLOUD.GOOGLE.COM, SPACE.COM…
