1 Watter twee lande word deur die Engelse Kanaal geskei?
2 Van watter bergreeks vorm Everest deel?
3 Hoeveel keer het die Brasiliaanse sokkerspan al die Wêreldbeker gewen?
4 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg?
5 Watter dag van die week is na die Noorse god Thor vernoem?
ANTWOORDE:
1 EngelandenFrankryk
2 DieHimalajas
3 Vyf
4 Vlermuis
5 Donderdag
BRONNE: LBORO.AC.UK, BBC.CO.UK, THEGUARDIAN.COM, BAS.AC.UK, NHM.AC.UK, GOODNEWSNETWORK.ORG, ALJAZEERA.COM, SPACE.COM, ASTROBIOLOGY.NASA.GOV, NEWSFORKIDS.NET, BBC.COM, ETYMONLINE.COM, NEWS.SKY.COM…
