1 Watter land se vlag is hierdie?
2 Wat is die naam van Superman se tuisplaneet?
3 Van wat word gnocchi gemaak?
4 Wat is die naam van die tier in Winnie-the-Pooh?
5 Watter sokkerspan het vanjaar die Klub-Wêreldbeker in Amerika verower?
ANTWOORDE
1 Ivoorkus
2 Krypton
3 Aartappels
4 Tigger
5 Chelsea
BRONNE BUSINESSTODAY.IN, BBC.CO.UK, THEGUARDIAN.COM, SMITHSONIANMAG.COM, NEWS.UFL.EDU, LIVESCIENCE.COM, TIMESOFINDIA.COM, VAM.AC.UK, ETYMONLINE.COM, EDITION.CNN.COM, TELEGRAPH.CO.UK, CAM.AC.UK,…
