1 Billie is in 2001 in Los Angeles via in-vitrobevrugting gebore, en haar doopname is Billie Eilish Pirate Baird O’Connell.
2 Haar ouers is Maggie Baird en Patrick O’Connell, wat albei ook musiek maak en toneel speel. Billie en Finneas het by Maggie tuisonderrig ontvang. Sy wou meer tyd saam met hulle deurbring, en het hulle aangemoedig om hul belangstellings te volg, wat kuns, musiek, dans en toneelspel insluit.
3 Billie hou van tatoes en het vier tatoeëermerke op haar lyf. Dit sluit in haar middelnaam, Eilish, ’n draak op haar linkerheup, drie feetjies op haar regterhand, en ’n abstrakte kunswerk op haar rug. “Ek is mal oor tatoes, maar my ma hou niks daarvan nie. Ek dink wel ek gaan nie my hele liggaam vol tatoeëer nie, maar ek het nog so…