WAT IS BINNE?
◼ Anatomie: die skelet, spiere, bloed
◼ Organe: die brein, senuweestelsel, hart, longe, niere, lewer, die vel
◼ Sintuie: reuk, sig, smaak, gehoor
◼ Gesondheid: vitamiene, allergieë, jou ingewande se flora, maagpyn, velprobleme, noodhulp
◼ Asook raar maar waar, vreemde en wonderlike feite oor die menslike lyf!
NOU TE KOOP
AANLYN
media24.shop.com of huisgenootwinkel.com
E-POS
koop@huisgenoot.com
BEL
021-406-4962…
