1 In watter stad is die Rialto-brug?
2 Wie is die kaptein van die Protea-eendag-krieketspan?
3 Waar speel die musiekspel Mamma Mia af?
4 Wat is die langste rivier wat
5 Hoe ver kan ’n uil sy kop draai?
ANTWOORDE
1 Venesië.
2 Temba Bavuma.
3 Griekeland.
4 Die Yangtze-rivier in China.
5 270 grade.
BRONNE REUTERS, THE GUARDIAN, CNN, NET-WERK24, EARTHSHOTPRIZE.ORG, KIDSNEWS.COM.AU, PEOPLE.COM, NASA.GOV, NEWSFORKIDS.NET, GOODNEWSNETWORK.ORG, DOGONEWS.COM…
