Die rybewys wat jy moet hê om die wa te sleep. Kode B is 'n gewone rybewys en jy mag 'n wa met 'n BVM van hoogstens 750kg sleep. Kode EB is 'n sleeprybewys.
The driver's licence needed to tow. Code B is a standard licence, and you may tow a trailer with a GVM up to 750kg. Code EB is a towing licence for heavier caravans.
Pas die wa in 'n standaardmotorhuis? Motorhuise verskil – veral die hoogte van die deuropening. Ons gebruik dus 'n maksimumhoogte van 2,1m, 'n breedte van 2,4men 'n lengte van 6m.
Does the caravan fit into a standard garage? Garages differ, especially the height of the door opening. We confine the measurement to a maximum height of 2,1m, a width of 2,4m and up…
