BEESPOTJIE MET MIELIESKON-KLUITJIES Onder die kombers…
Die bier en pruimedante kook af tot ’n dik, ryk sous...
Jy benodig
(genoeg vir 6)
4 repies spek, gesnipper 2 uie, fyngekap 1 selederystingel, gekap 1,2 kg stowebeesvleis, in stukke gesny ¼ koppie meel olyfolie 4 wortels, in blokkies gesny 1 lourierblaar 3 ansjovisfilette 1 blik (410 g) gekapte tamaties 1 koppie biefaftreksel ½ koppie droë pruimedante 330 ml moutbier (soos Guinness) sout en swartpeper na smaak VIR DIE SKON-BOLAAG ½ koppie bruismeel ½ koppie polenta of mieliemeel ’n knippie sout 50 g botter, in blokkies gesny 1 eier, geklits 1 koppie mieliepitte (vars óf geblik) 2 eetlepels water 1 teelepel Marmite 2 eetlepels kookwater Só maak jy
1 Braai die spek, ui en seldery saam tot die groente geurig, glansend en…
