’n Streep weg
Vogue-strooikussing R150, Coricraft
Wroemwroem
Tafellamp (19580) R440, The Lighting Warehouse
Sê dit met blomme
Keramiekvaas R40, MRP Home
Vir lekker lê
Katoendeken R160, MRP Home
Dulux se kleur van die jaar, Monarch Gold
Lig jou gemoed
Classic-hanglamp (450 mm-deursnee) R2 350, IS Creatif
Maak ’n indruk
Optimist-mat (160 x 230 cm) R5 940, U&G Fabrics
O, my tyd!
Horlosie (22cm hoog) R119, Rochester Furnishers (uitgesoekte takke)
Gesondheid!
Wynglas met roosgouddetail R69, @home
Hallo, sonskyn
Gold Raysspieël R900, MRP Home
Tyd vir ete
Onderbord R129, @home
Bakhand
Artie-On-Paisley-bakkie R199, Ceramic Factory
’n Skoot kleur
Espresso-koppies in Dijon R350 (stel van twee), Le Creuset
Soete bederf
Heuningpotjie en doopstokkie in Dijon R350, Le Creuset
Met kurwes
Geometriese vaas R299 (middelslag), Ceramic Factory
Heel gemaklik
Lodge-tweesitplekbank vanaf R6995, Coricraft
Sagte…