Baljaar buite!
Pa se skaduwee
Gatsby gaan oral saam, selfs gholfbaan toe!
– Tayla-Jade Southby, Port Elizabeth
Warm kopie
As jou hond traanvlekke kry weens ’n oogafskeiding, sal Vet’s Best Clean Eye Round Pads met strelende Aloe vera (R75, shingavet.co.za) dit help verwyder met gereelde gebruik.
Daar, bietjie links!
Mieke wys vir Willem presies waar die aksie is. – Christine Schoeman, Oudtshoorn
Fyn voetwerk
Staan opsy Lionel Messi, hier kom Molly! – Tamsyn Wiggill, Kaapstad
Op pad!
Kitty is slaggereed vir ’n woonwavakansie. – Mariette Swart, Brackenfell
Koebaai koue
Taz groet Switserland se sneeu voor die trek na Suid-Afrika. – Stephanie Hayman, Eston, KZN
Hoog in sy skik
Charlie geniet die uitsig van bo af.
– Ryno Schoombee, Pretoria
WEN!
Die eienaars van die diere wie se foto’s hier verskyn,…
