WIE WOON HIER? Antoinette Stockley en haar dogter, Emma (19), asook hul honde, Laya en Fudge, en drie katte, Artemis, Twitch en Yuki
WAAR Somerset-Wes, Wes-Kaap
GROOTTE 445mÂČ
Antoinette Stockley het presies geweet wat sy sal doen op die erf waar ân doodgewone ou huis teen die hange van die Helderberg in Somerset-Wes gestaan het, al was sy nie die eienaar nie.
Sewe jaar lank het sy gereeld by haar vriendin gaan kuier wat diĂ© huis gehuur het. Toe, op ân dag sowat ân dekade gelede, kom die eiendom op die mark. En dit word hare â maar nie sonder ingrypende veranderinge nie.
âEen halwe muur en die fondasie is al wat oorgebly het,â vertel sy. âEk wou bĂĄie glas hĂȘ, want die erf is in die natuur.â
Die middelpuntâŠ
