Ligte vermaak
Vintage-papierlanterns R175 vir drie, In Good Company
Op die rak
Veelsydige plaasstyl-kabinet R6455, Trade Secret
Jy praat strooi!
I Love This and That-papierstrooitjies R35 vir 25, hellopretty.co.za
Sagte aanraking
Vadoek van Flower Dreamsmateriaal R130, Skinny laMinx
Blokkuns
Speldekussing- en protea-afdrukke op doek (40 x 40cm) R199 elk, @home
Verstrooid!
Ligpers veldblomkussing R299, @home
Dol oor dié lap!
Haiti in die kleur 1 R418/m, U&G Fabrics
Al die regte kurwes
Franse sytafel R2600, Clive Biden
Partytjietyd!
Fiësta-papiervlaggies R125 vir 5m, In Good Company
Delikate ontwerp
Indiese eetstoel R795, Weylandts
Tee vir twee
Handgeverfde protea-ensuikerbekkie-teepot R550, Freakalee Ceramics
Dis ’n goeie tyd
Present Time-origamimuurhorlosie R499, superbalist.com
Ontspan in styl
Anne-driesitplekbank in Vendy Mint R9999, sofacompany.com
Laat jou lig skyn
Dolobran-hanglig R1499,95, The Lighting Warehouse
Bederf jouself
Oornagsak R870, louharvey.co.za
VARSKAFFERS…