Die reeks word in twee 90-minute-episode vertel, amper soos ’n fliek.
Die rooftog het op 8 Augustus 1963 plaasgevind en is op die waarheid gegrond.
Ronald Biggs, een van die laaste oorlewende treinrowers, is op 18 Desember 2013 oorlede.
Sy dood het toevallig met die eerste keer wat hierdie reeks op Britse TV vertoon is, saamgeval.
2,6 miljoen pond is op die trein geroof.
Luke Evans, wat die rol van Bruce Reynolds speel, die laaste rower wat aangekeer is, is bekend vir die TV-reeks Nine Perfect Strangers en Beauty and the Beast.
Die reeks oor die treinroof is eers einde verlede jaar op BritBox uitgereik en word nou vir die eerste keer in Suid-Afrika vertoon.
Dit is deur Robert Ryan se deeglik nagevorste boek, Signal Red, geïnspireer.
Die titel is…