DANIËL LÖTTER Protea Boekhuis, R275
Laat spookstories jou tone van lekkerkry krul? Dié skrywer soek na geeste en gedaantes, besoek spookhuise en vertel meer oor sieners en legendes wat Suid-Afrikaners reeds jare laat kopkrap. Lees meer oor die heks van Hexrivier, die seemonsters van die ou Kaap, Antjie Somers, Johanna Brandt en natuurlik Siener van Rensburg en lady Anne Barnard.
TYD IS ’N B**KSEM
SAAMGESTEL DEUR
MARIETA NEL
Lapa Uitgewers, R190 Hierdie boek bevat ’n splinternuwe versameling van kortverhale, gedigte, dramas en volksliteratuur vir hoërskoolleerders. Van die skrywers wat jy gaan raaklees, is Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens en Hannes Barnard.…
