Montego, reeds ’n vertroude naam as dit by hondekos kom, se jongste produk, Field + Forest™-hondekos, is geformuleer volgens ’n bloudruk van honde se oerdieet. Montego gebruik slegs die beste bestanddele, en die formules bevat nie minder nie as 60% premium proteïen, met vleis as die hoofbestanddeel. Die ander 40% bestaan uit groente soos botterskorsies, keker-ertjies, wortels en ertjies, en vrugte soos appels, lemoene en bosbessies, asook gesonde grane, kruie en vitamien- en mineraalaanvullings. Die handelsmerk se Protein Centric™-benadering saam met die Guided by Nature™-beginsel verseker ’n gluntenvrye dierekos sonder onnodige byvoegings. Dis beskikbaar in drie kombinasies: Turkey + Duck, Game + Lamb en Salmon + Tuna. Beskikbaar by troeteldierwinkels.…
