SALMSLAAI
GENOEG VIR 4
125 ml (½ koppie) sesam-, lyn- en sonneblomsade, liggies gerooster en gemeng 'n hand vol vars koljander, gekap
1 knoffelhuisie, fyn gekap
60 g Flora Regular + ekstra vir braai
100 g peulertjies
100 g broccolini, in die lengte middeldeur gesny
2 murgpampoentjies, in dun linte gesny
100 g jong ertjies (petit pois)
4 salmfilette
SOUS
Meng 30 ml (2 e) sojasous,
10 ml (2 t) sesamsaadolie,
10 ml (2 t) lemmetjiesap,
5 ml (1 t) heuning en 60 ml (¼ k) Flora-sonneblomolie 1 Meng die sade, koljander, knoffel en Flora Regular in ’ n mengbakkie.
2 Verhit ’ n kastrol met gesoute water tot kookpunt. Kook die peulertjies, broccolini, murgpampoentjies en jong ertjies vir 2 min. daarin. Dreineer en sit eenkant.
3 Verdeel die saadmengsel…
