Pandora se jongste reeks handafgewerkte juwele is ryk aan Oosterse ontwerpe en detail: Eksotiese blomme word met tradisionele patrone vermeng, en ontwerpe wat deur die wêreld onder die see geïnspireer is, skep ’n speelse somervoorkoms. Pandora is wêreldbekend vir bekostigbare gehaltejuwele wat van die beste materiale gemaak is. Die stylvolle en vroulike juwele stel jou in staat om jou persoonlike styl uit te druk en vier die uniekheid van elke vrou. Pandora se ontwerpe kombineer tradisionele vakmanskap en moderne tegnologie sodat aandag aan die fynste detail gegee word.
Kyk by www.pandora.net vir inspirasie, sluit by die Pandora-klub aan, kry die groottegids of stel vas waar jou naaste Pandora-handelaar is.
DEELNEMENDE PANDORA-WINKELS EN VERSKAFFERS Gauteng Sandton City, Eastgate, Fourways Mall, Brooklyn Mall, Menlyn Park, Woodlands Mall, Clearwater Mall, Cresta,…