INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,8%, of $2,33/t (R37,08/t), tot $302,66/t (R4 817/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 16,9%, of $43,82/t (R697,44/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $295,03/t (R4 696/t), Desember – $265,11/t (R4 219/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,1%, of R234/t, tot R4 321/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 5,7%, of R265/t, tot R4 366/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 45,7%, of R1 356/t, duurder, terwyl geelmielies 37,3%, of R1 186/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Julie – R4 321/t, Desember – R4 462/t. Verwagte geelmieliepryse: Julie – R4 366/t, Desember – R4 506/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 7,1%, of $27,95/t (R444,85/t), tot $364,29/t (R5 798/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 50,7%, of…
