INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,5%, of $10,55/t (R168,46/t), tot $314,50/t (R5 022/t) gestyg. Op ân jaargrondslag is dit 19,2%, of $50,56/t (R807,31/t) hoĂ«r. Verwagte pryse: Julie â $306,36/t (R4 892/t), Desember â $288,25/t (R4 603/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,04%, of R2/t, tot R4 623/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,4%, of R69/t, tot R4 730/t gedaal. Op ân jaargrondslag is witmielies 42,8%, of R1 386/t, duurder, terwyl geelmielies 40,6%, of R1 367/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Jul. â R4 637/t, Des. â R4 781/t. Verwagte geelmieliepryse: Jul. â R4 750/t, Des. â R4 878/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 10,1%, of $41,36/t (R660,41/t), tot $449,96/t (R7 185/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ân jaargrondslag is dit 76%, ofâŠ
