Die onderstaande oordragte van plaaseiendomme is deur aktekantore geregistreer (plaasnommer tussen hakies).
GAUTENG
CARLETONVILLE
JAGERSBOSCH of SLAGTERSBOSCH (407), 193 ha, RHENOSTERFONTEIN (559), 43 ha, en RHENOSTERFONTEIN (560), 65 ha, aan Leeuspruit Dorpers (Edms.) Bpk., van Elandsfontein Q561-boerdery BK, R5 847 421. LEEUWFONTEIN (485), 26 ha, aan BNG Broers (Edms.) Bpk., van I.A. du Toit, R1 300 000. ROOIDRAAI (85), 188 ha, aan AP Strydom-trust, van H.J. Bodenstein, R1 000 000.
PRETORIA
BOEKENHOUTSKLOOF (284), 21 ha, aan H. en J.E. Moerdyk, van L.F. en M.P. Linde, R2 575 000. DOORNKRAAL (420), 99 ha, aan Ka Lethabo BK, van H.J. en A.M. Smit, R1 350 000. HARTBEESTFONTEIN (240), 21 ha, aan T.L. Boonzaaier, van E.C. en W.B. Louw, R2 000 000. KLIPDRIFT (121), 22 ha, aan K2021626667 (SA) (Edms.) Bpk., van Siebrits…
