INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,8%, of $1,10/t (R16,51/t), tot $137,19/t (R2 059/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 1,9%, of $2,58/t (R38,72/t), hoër. Verwagte pryse: Oktober – $137,87/t (R2 069/t), Desember – $142,67/t (R2 141/t), Maart – $146,06/t (R2 192/t), Mei 2019 – $148,42/t (R2 228/t).
PLAASLIK: Die Safexprys het met 3,3%, of R81/t, tot R2 337/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geel mielies het met 3,6%, of R90/t, tot R2 385/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 25,6%, of R476/t, duurder, terwyl geel mielies 20,9%, of R413/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Okt. – R2 353/t, Des. – R2 400/t, Mrt. 2019 – R2 449/t, Mei 2019 – R2 518/t. Verwagte geelmieliepryse: Okt. – R2 402/t, Mrt. 2019 – R2 497/t,…