1Â Watter twee lande word deur die Engelse Kanaal geskei?
2Â Van watter bergreeks vorm Everest deel?
3Â Hoeveel keer het die Brasiliaanse sokkerspan al die WĂȘreldbeker gewen?
4Â Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg?
5Â Watter dag van die week is na die Noorse god Thor vernoem?
ANTWOORDE:
1 EngelandenFrankryk
2 DieHimalajas
 3 Vyf
4 Vlermuis
5 Donderdag
BRONNE: LBORO.AC.UK, BBC.CO.UK, THEGUARDIAN.COM, BAS.AC.UK, NHM.AC.UK, GOODNEWSNETWORK.ORG, ALJAZEERA.COM, SPACE.COM, ASTROBIOLOGY.NASA.GOV, NEWSFORKIDS.NET, BBC.COM, ETYMONLINE.COM, NEWS.SKY.COMâŠ
