1 Wat is Lesotho se geldeenheid?
2 Van watter land is die tennisspeler Novak Djokovic?
3 Hoeveel kleure is daar op Japan se vlag, en wat is hulle?
4 Wat is die swaarste metaal op Aarde?
5 Wat is die amptelike woning van die Britse koning?
ANTWOORDE
1 Loti
2 Serwië
3 2, wit en rooi
4 Osmium
5 Buckinghampaleis
BRONNE ETYMOLOGIEBANK.NL, COLLINSDICTIONARY.COM, ENWIKIPEDIA.ORG, THEGUARDIAN.COM, BBC.CO.UK, EDITION.CNN.COM, STUFF.CO.NZ, EURONEWS.COM, WHC.UNESCO.ORG, LEIZA.DE, SCIENCEALERT.COM, NATURE.COM…
